Dolos (Afrikaans Edition) Audiolibro Por Jaco Wolmarans arte de portada

Dolos (Afrikaans Edition)

Vista previa

Obtén 30 días de Standard gratis

$8.99 al mes después de que termine la prueba. Cancela en cualquier momento
Pruébalo por $0.00
Más opciones de compra
Compra ahora por $8.17

Compra ahora por $8.17

Tex Texeira se wittebrood in die Caprivi word wreed onderbreek. ’n Agent van ’n geheime Mosambiekse ondersoekeenheid het die gevreesde Mecau-dwelmkartel geïnfiltreer en inligting ontdek wat só sensitief is dat hy niemand anders as Tex daarmee sal vertrou nie. Die rede: dit betrek ’n hooggeplaaste Suid-Afrikaner. Die agent moet dringend bereik word . . . solank Tex die aandag van Islamitiese ekstremiste kan vermy. En die kruishaar van ’n sluipskutter wat die Mecau-luitenante meedoënloos uitwis.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2023 Jaco Wolmarans (P)2024 Tafelberg
Suspenso Thriller y Suspenso

Las personas que vieron esto también vieron:

Rebecca Audiolibro Por Mrs Wilna Adriaanse arte de portada
Rebecca De: Mrs Wilna Adriaanse
Hoopvol Audiolibro Por Derick van der Walt arte de portada
Hoopvol De: Derick van der Walt
Bloedsomer Audiolibro Por Sidney Gilroy arte de portada
Bloedsomer De: Sidney Gilroy
Todas las estrellas
Más relevante
Took me back in SA history when our husbands were in the military during 1970 and 1980’s

Our history

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

The reference to actual happenings in northern Mozambique, adds substance to the storyline. Enjoyed the listen.

Intriguing story.

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Hierdie is 'n goeie en aangrypende aksie boek, ek kan dink dit sal veral inpas by die ouer generasie (veral die wat in die weermag/polisie was). Dit is nie my tipiese aksie riller van keuse nie, en ek sou graag meet tussen-karakter verhouding ontwikkeling wou sien, maar steeds 'n puik boek! Die voorlees was ook baie goed & aangrypend.

Goeie aksie, al is dit buite my kraal.

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.