In die land van pamperlang Audiolibro Por Linda Rode arte de portada

In die land van pamperlang

Vista previa

Obtén 30 días de Standard gratis

$8.99 al mes después de que termine la prueba. Cancela en cualquier momento
Pruébalo por $0.00
Más opciones de compra
Compra ahora por $11.17

Compra ahora por $11.17

Dié bundel met klassieke verhale vir kleintjies is nou ook as luisterboek beskikbaar!'n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feëverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a. Die stories is verwerk deur die bekende en bekroonde Linda Rode, wat as die doyenne van kinderliteratuur bekend is. Elke storie is net vyf-minute lank. Dus baie geskik vir aandstories en of beginner-lesers.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Linda Rode (P)2013 Human & Rousseau
Animales Animales y Naturaleza Ficción de Animales Literatura y Ficción
Todavía no hay opiniones