Vloek [Swear] Audiolibro Por Rudie van Rensburg arte de portada

Vloek [Swear]

Vista previa

Obtén 30 días de Standard gratis

$8.99 al mes después de que termine la prueba. Cancela en cualquier momento
Pruébalo por $0.00
Más opciones de compra
Compra ahora por $9.28

Compra ahora por $9.28

In Rudie se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. In Vloek is Carl terug. Hy kan na SA kom–sy bannelingstatus uitgewis, teen ’n prys. “Ons vergeet jou sondes in ruil vir ’n teenprestasie,” sê sy nuwe werkgewer. Hy moet ’n lykbesaaide saak van internasionale belang help ontrafel. Nou sal hy weer soos ’n volbloedspeurder moet redeneer om dié saak saam met ’n spul rookies op te los.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Rudie van Rensburg (P)2022 Queillerie
Investigadores Privados Misterio

Las personas que vieron esto también vieron:

Kamikaze Audiolibro Por Rudie Van Rensburg arte de portada
Kamikaze De: Rudie Van Rensburg
Todas las estrellas
Más relevante
Spannende storielyn geondersteun deur goeie navorsing. Wel gedaan, Rudie en Anrich en dankie vir Afrikaanse luisterboeke!

Spannend en goed voorgelees

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Stories is goed en baie goed voorgelees deur Anrich maar ek was bietjie deurmekaar in die begin. Omdat die ander boeke nie op Audible is nie, is die agtergrond nie daar nie, alhoewel mens aflei dit vloei uit 'n vorige storie. Kan ons asseblief die ander Kassie boeke op Audible kry !

Goeie Storie, maar baie min Kassie

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.