Die dekonstruksie van Retta Blom [The Deconstruction of Retta Blom] Audiobook By Zelda Bezuidenhout cover art

Die dekonstruksie van Retta Blom [The Deconstruction of Retta Blom]

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Die dekonstruksie van Retta Blom [The Deconstruction of Retta Blom]

By: Zelda Bezuidenhout
Narrated by: Henrietta Gryffenberg
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $12.26

Buy for $12.26

Lauretta Blom is al jare lank dolgelukkig in die rol van ma en eggenoot in haar pynlik netjiese wit-en-beige droomhuis. Maar een Donderdagoggend laat die skynbaar onbenullige optrede van haar man haar gedagtes oortyd werk. Gou voel dit asof al die sekerhede in haar lewe wankel. Retta begin dinge doen wat sy nooit vooheen sou oorweeg het nie. ’n Road trip Kaap toe lei tot onverwagse ontdekkings–nie net oor haarself nie, maar ook oor Tobias, die man met wie sy ses-en-twintig jaar getroud is.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Zelda Bezuidenhout (P)2022 Kwela
Family Life Genre Fiction Women's Fiction
All stars
Most relevant
Het baie van die storie gehou. Die stemme van sommige karakters is ietwat oordrewe voorgelees, veral dié van Lee. Res van die voorlesing was goed.

Uitstekende storie, voorlesing effens oordrewe

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Die voorlesing was goed maar met tye bietjie oordrewe. Sommige karakters het geklink na “Juf Rottenmeier”

Oulike storie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.