Lien se lankstaanskoene Audiobook By Mr Derick Van der Walt cover art

Lien se lankstaanskoene

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Lien se lankstaanskoene

By: Mr Derick Van der Walt
Narrated by: Ms Mareli Minnaar
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $11.14

Buy for $11.14

Hierdie gewilde én bekroonde jeugroman, onlangs as film uitgereik, is nou ook beskikbaar as luisterboek. Lien is die oudste kind in ‘n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa. Nou sit hy in die tronk, en haar ma, weens haar onvermoë om die situasie te verwerk, begin al hoe meer drink. Vir Lien en haar jonger broer, Braam, oor wie sy besorg is, is daar aanpassingsprobleme by die nuwe skool, maar deur veral twee vriende, Wouter en Mimi, herwin Lien vir haar ‘n eie plek. Sy doen naskool loswerkies vir ‘n inkomste, veral om die aand kos op die tafel te kry en te spaar vir wanneer sy eendag oorsee kan gaan. Die behoeftes van die gesin kan egter nie alleen deur die wisselvallige inkomste aangespreek word nie. Terwyl haar ma se alkoholisme tot tragiese dieptes verval, begin sy in ‘n vermomming op ‘n straathoek bedel, waar sy mense soos Roos en Tibbey leer ken.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 NB Publishers (P)2013 NB Publishers
All stars
Most relevant
loved it, a must listen make you think of your choices in life. great book

Afrikaans books

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Would you recommend this audiobook to a friend? If so, why?

Definitief. So eg Suid Afrikaans! Baie goeie karakters en baie detail. Lekker lag oom like.

What was one of the most memorable moments of Lien se lankstaanskoene [Lien's Long Standing Shoes]?

Lien se eerste dag op straat.

What does Mareli Minnaar bring to the story that you wouldn’t experience if you just read the book?

Se goed wat net goed klink in afrikaans.

Who was the most memorable character of Lien se lankstaanskoene [Lien's Long Standing Shoes] and why?

Lien

Any additional comments?

Pragtige storie vir Oud en Jonk. Kan nie wag vir d fliek.

Pragtige storie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.