Thomas@rock-ster.net (Afrikaans Edition)
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Audible Standard 30-day free trial
Buy for $14.28
-
Narrated by:
-
Hendrik Nieuwoudt
Thomas@rock-ster.net is 'n radikale boek wat rock! Dit teiken jong lesers met tegnologiese behoeftes en belangstellings. Maar die boek is anders as enige jeugboek wat al ooit in Afrikaans verskyn het. Dit bring aan die leser 'n geïntegreerde leeservaring met opwindende ekstras soos: QR-kodes wat jou lei na 'n foto, klankgreep en video; 'n Spesiale MXit-kanaal net vir Thomas en sy vriende; Thomas en Thabo se nuwe gunstelingspeletjie, Fangs; die Radikale Rockfees se webblad waar jy self 'n rock-ster kan word en jou eie musiek kan meng; die gedrukte boek lei die leser na elektroniese platforms wat die storie en teks ondersteun en die leeservaring verryk. Die teks kry lewe.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2011 LAPA Publishers (P)2022 LAPA PublishersContinue the series