Minder as niks Audiolibro Por Irma Venter arte de portada

Minder as niks

Vista previa

Obtén 30 días de Standard gratis

$8.99 al mes después de que termine la prueba. Cancela en cualquier momento
Pruébalo por $0.00
Más opciones de compra
Compra ahora por $18.90

Compra ahora por $18.90

Dertig jaar gelede is Johan Botha lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op drie tienermeisies. Terminaal siek en pas vrygelaat, vra hy misdaadjoernalis Ami Prinsloo om hom te help om sy onskuld te bewys.

Hoe kan sy nee sê? Dis ’n uitstekende storie. En as ’n voormalige swemkampioen met ’n paar geraamtes in haar eie kas, weet sy hoe dit voel om als te verloor. Hoe dit voel as iemand na aan jou vermoor word en te weet dat die skuldige nog op vrye voet is . . .

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2021 Irma Venter (P)2026 Tafelberg
Todavía no hay opiniones