Ami Prinsloo
4 libros en la serieMinder as niks Resumen del Editor
Obtén tu audiolibro gratis
-
Book 1
-
Minder as niks
- De: Irma Venter
- Narrado por: Roelien Daneel
- Duración: 10 h y 31 m
- Versión completa
-
General0
-
Narración:0
-
Historia0
Dertig jaar gelede is Johan Botha lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op drie tienermeisies. Terminaal siek en pas vrygelaat, vra hy misdaadjoernalis Ami Prinsloo om hom te help om sy onskuld te bewys. Hoe kan sy nee sê? Dis ’n uitstekende storie. En as ’n voormalige swemkampioen met ’n paar geraamtes in haar eie kas, weet sy hoe dit voel om als te verloor. Hoe dit voel as iemand na aan jou vermoor word en te weet dat die skuldige nog op vrye voet is . . .
-
Minder as niks
- Narrado por: Roelien Daneel
- Duración: 10 h y 31 m
- Fecha de lanzamiento: 10-04-26
- Idioma: Afrikaans
No se pudo agregar al carrito
Solo puedes tener X títulos en el carrito para realizar el pago.Add to Cart failed.
Por favor prueba de nuevo más tardeError al Agregar a Lista de Deseos.
Por favor prueba de nuevo más tardeError al eliminar de la lista de deseos.
Por favor prueba de nuevo más tardeError al añadir a tu biblioteca
Por favor intenta de nuevoError al seguir el podcast
Intenta nuevamenteError al dejar de seguir el podcast
Intenta nuevamente$18.90 o gratis con una prueba de 30 días
-
-
Book 2
-
Die verkeerde vrou [The Wrong Woman]
- De: Irma Venter
- Narrado por: Roelien Daneel
- Duración: 10 h y 17 m
- Versión completa
-
General18
-
Narración:16
-
Historia16
Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het?
-
-
Uitstekende Boek
- De Alberts Breed en 03-06-24
-
Die verkeerde vrou [The Wrong Woman]
- Narrado por: Roelien Daneel
- Duración: 10 h y 17 m
- Fecha de lanzamiento: 20-11-23
- Idioma: Afrikaans
No se pudo agregar al carrito
Solo puedes tener X títulos en el carrito para realizar el pago.Add to Cart failed.
Por favor prueba de nuevo más tardeError al Agregar a Lista de Deseos.
Por favor prueba de nuevo más tardeError al eliminar de la lista de deseos.
Por favor prueba de nuevo más tardeError al añadir a tu biblioteca
Por favor intenta de nuevoError al seguir el podcast
Intenta nuevamenteError al dejar de seguir el podcast
Intenta nuevamente$9.28 o gratis con una prueba de 30 días
-
-
Book 3
-
Al wat tel
- De: Irma Venter
- Narrado por: Roelien Daneel
- Duración: 10 h y 40 m
- Versión completa
-
General10
-
Narración:9
-
Historia9
Toe Ami hoor dat ’n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit ’n sluipmoord? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk?
-
-
'n Uitstekende misdaadverhaal - vol kinkels! Uitstekende voorlesing!
- De thirionb en 22-12-25
-
Al wat tel
- Narrado por: Roelien Daneel
- Duración: 10 h y 40 m
- Fecha de lanzamiento: 01-08-25

Book 4