Blou sjokolade [Blue Chocolate] Audiobook By Christien Neser cover art

Blou sjokolade [Blue Chocolate]

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Blou sjokolade [Blue Chocolate]

By: Christien Neser
Narrated by: Carla Smith
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $8.17

Buy for $8.17

Blou sjokolade is die derde boek in hierdie humoristiese en romantiese tienerreeks oor Elle Kroon se avonture. Die vorige twee boeke is Kondensmelk en Koshuiskoffie. Die boeke volg op mekaar, maar kan ook as enkeltitels gelees word.

In Blou sjokolade vind Elle tot haar skok uit dat die orkestoer Frankryk toe, waarna sy so lank reeds uitsien, afgestel is. Dit beteken sy gaan waarskynlik die hele vakansie alleen by die huis sit en kyk hoe die grasperk doodryp, want haar ma en pa is op ’n navorsingsending na Antarktika. Maar dan kry Elle die kans om die Otter-wandelpad te gaan stap saam met haar kamermaat, Refi, die aantreklike Mostert-boeties, Alex en Divan, en drie kinders wat kanker gehad het. Sommer gou vind Elle uit die Otter is beslis nie vir sissies nie - en twee aantreklike ouens op die staptog laat boonop haar hart vreemde dinge doen.... Vervaardig en opgeneem deur BiB.Africa. Voorgelees deur Carla Smith.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2011 LAPA Publishers (P)2020 LAPA Publishers
Romance
No reviews yet