Kondensmelk [Condensed Milk]
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.
Add to Cart failed.
Please try again later
Add to Wish List failed.
Please try again later
Remove from wishlist failed.
Please try again later
Adding to library failed
Please try again
Follow podcast failed
Please try again
Unfollow podcast failed
Please try again
Audible Standard 30-day free trial
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.
Buy for $8.96
-
Narrated by:
-
Karen Augusta
-
By:
-
Christien Neser
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En daar is ’n paar baie goeie redes waarom sy so voel:
- Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie.
- Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad.
- Zero selfoonontvangs.
- Die familie en haar pa en ma se universiteitsvriende, die Mosterts, kom sak en pak saam.
- Die Mosterts se twee irriterende, beterweterige, chauvinistiese, kondensmelkdrinkende seuns, Divan en Alex. Twee dorpsjapies. Twee koshuisbrakke. Wat haar boonop ignoreer. Vir háár, Elle-Belle. Geen normale ou met gesonde hormone het haar nog ooit geïgnoreer nie.
Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers...en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.
Vervaardig deur Mic Drop Media. Voorgelees deur Karen Augusta.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2009 LAPA Publishers (P)2020 LAPA PublishersListeners also enjoyed...
No reviews yet