Vlerke vir almal [Wings for Everyone] Audiobook By Marion Erskine cover art

Vlerke vir almal [Wings for Everyone]

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Vlerke vir almal [Wings for Everyone]

By: Marion Erskine
Narrated by: Marion Holm
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $7.81

Buy for $7.81

Karlien draai haar handpalms na onder en kruis haar duime oor mekaar. Dan begin sy die gefladder van ’n skoenlapper naboots. Ek staar na haar. Skielik is Karlien vir my die mooiste meisie wat ek in my hele lewe gesien het.

Ons al vier staan in ’n sirkel en doen die skoenlapper-ding. Stadig.

Diskreet. Ek sien in my geestesoog hoe leerders oor die hele wêreld saamstaan en mekaar teen boelies ondersteun.

Nou verstaan ek waarom Nicola altyd so aangegaan het oor hierdie insek. Die skoenlapper is ’n simbool van hoop, van lewe. Ek besef nou meer as ooit hoe verskriklik baie ek haar mis.

Sewentienjarige Dewald se ouers stuur hom na 'n nuwe skool ná sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en dis nie maklik om 'n tiener te wees met 'n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind; om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl hy reeds 'n vyand gemaak het van een van die grootste boelies in die skool.

Please note: This audiobok is in Afrikaans.

©2017 Marion Erskine (P)2019 Human & Rousseau
Difficult Situations Literature & Fiction
All stars
Most relevant
Dit is net n lekker luister storie.
Bietjie humor en romanse.
Die voorlesing is ook goed gedoen.

Oulike storie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Uitstekende boek, onderwerp is akkuraat en aktueel saamgevat en weergegee. Leser se voordrag was uit die boonste rakke!

Excellent read (listen)

Something went wrong. Please try again in a few minutes.