Die verkeerde vrou [The Wrong Woman] Audiobook By Irma Venter cover art

Die verkeerde vrou [The Wrong Woman]

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Die verkeerde vrou [The Wrong Woman]

By: Irma Venter
Narrated by: Roelien Daneel
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $9.28

Buy for $9.28

Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het?

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2022 Irma Venter (P)2023 Tafelberg
International Mystery & Crime Mystery

People who viewed this also viewed...

Al wat tel Audiobook By Irma Venter cover art
Al wat tel By: Irma Venter
All stars
Most relevant
Goed geskryf en baie interessant . spanningsvol en lekker luister. Kan beslis aanbeveel. Die skrywer is baie beskrywend en maak die storie ryk.

Uitstekende Boek

Something went wrong. Please try again in a few minutes.