Merk [Brand] Audiobook By Rudie Van Rensburg cover art

Merk [Brand]

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Merk [Brand]

By: Rudie Van Rensburg
Narrated by: Anrich Herbst
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $9.28

Buy for $9.28

Kassie het geglo sy speurderdae is getel ná die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief - hy is ’n speurder in murg en been.

Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet ’n reeksverkragter vastrek - een wat sy slagoffers met ’n brandyster merk.

Is die skuldige die man wat beskryf word as “’n weerwolf met die sperm van ’n wildehond”? Of lê die antwoord by die spesifieke merk wat hy op sy slagoffers laat?

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2021 Rudie Van Rensburg (P)2021 Queillerie
Mystery Suspense Thriller & Suspense

People who viewed this also viewed...

Kamikaze Audiobook By Rudie Van Rensburg cover art
Kamikaze By: Rudie Van Rensburg
Vloek [Swear] Audiobook By Rudie van Rensburg cover art
Vloek [Swear] By: Rudie van Rensburg
All stars
Most relevant
Puik storie en uitstekend voorgelees deur Anrich Herbst. Beslis aan te beveel vir Afrikaanse luisteraars.

Uitstend!!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Some of the events are too explicit which made me want to stop and return the book.

Bit too explicit at times

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Dit was ‘n fantastiese boek, elke oomblik werd. Anrich se lees was net reg. dankie!

Heerlik!!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Een van die beste boeke in 'n lang tyd. Anrich Herbst doen 'n wonderlike werk met die voorlesing. Grusaam is dit verseker maar as dit jou tiepe genre is dan is hierdie boek 'n moet luister.

Fantasties

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Dis vieslik om die minste te sê. Geen ordentlike mens kan hierna luister nie.

Die merk - Rudi van Rensburg

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

See more reviews