Droomdelwers Audiobook By Esta Steyn, RSG cover art

Droomdelwers

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Droomdelwers

By: Esta Steyn, RSG
Narrated by: Elize Cawood
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $10.53

Buy for $10.53

Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus - Soutmansvlei en Vlaktevlei. Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef. Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie. Soos oom Kêppies sê: “ Hy’s soesie see, soes ’n branner. Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand lê.” Maar nog voordat die skuim op die sand lê, word die rustige lewensloop van “die sout van die aarde” skielik bedreig. Hulle kom te staan voor ʼn oormag. Daar is net een uitweg na vrywording vir almal: om in die verlede te delf waar die antwoord op vreemde raaisels so ver en en tog so naby lê.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2011 Esta Steyn (P)2015 NB Publishers
All stars
Most relevant
Ek hou van die manier hoe die storie van verskillende oogpunte kom, en die storie loop aan een.

Ek geniet die storie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Elize Cawood’s performance is flawless and captivating...awesome book with real emotion and all of humanity.

Review

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Beautifully written Afrikaanse Story, rich in language and expression, you can see envision the town and Different characters; enjoyed narration thouroughly

Entertaining

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

This is a real life story... baie boeiend, mens wil net aanhou luister ... die voorleser is uitstekend..

An excellent book

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Elize Cawood bring warmte en diepte aan interessante karakters. Hierdie is een van daai stories wat mens van die begin af in trek en nie los voor jy hom klaar luister nie.

Wonderlike storie met ryk karakters

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

See more reviews