Dubbelspel [Doubles] Audiobook By Wilna Adriaanse cover art

Dubbelspel [Doubles]

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Dubbelspel [Doubles]

By: Wilna Adriaanse
Narrated by: Susanne Beyers
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $10.10

Buy for $10.10

Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word.

Toe Ellie McKenna instem om hierdie wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie.

En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gesê dis ’n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie.

Wilna Adriaanse se Dubbelspel is die eerste opwindende deel van ’n beplande tweeluik.

Please note: This audiobok is in Afrikaans.

©2014 Wilna Adriaanse (P)2019 Tafelberg
Mystery Suspense Thriller & Suspense
All stars
Most relevant
Baie goeie storie maar dit moes meer wees, ek neem aan die plan was altyd om 'n tweede boek uit te bring. Die boek kan nie op sy eie staan nie dit los jou met vreeslik baie vrae en los drade. Ek is nou besig met die opvolg en hoop al die vrae word beantwoord.

Baie goeie storie maar dit moes meer wees

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Wow, ek het deel geword van ń ander wêreld. In grendeltyd was huis skoonmaak ń plesier met die storie in my ore.

Fantasties!!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

very nice and gripping. expected a bit more action. looking forward to the follow up

very nice

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Het die boek geniet, en die voorleser is goed, en haar verskillende stemme is puik.

Vloekery bietjie erg, maar sal beslis na die tweede boek luister, veral as die ergste vloekwoorde verminder word.

Spanningvol? goeie storielyn en karakters

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

It is a shame that the Police were described as people with lack of moral principles

Foul language

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

See more reviews