Bloedsteen Audiobook By Irna van Zyl cover art

Bloedsteen

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Bloedsteen

By: Irna van Zyl
Narrated by: Chris van Niekerk
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $19.75

Buy for $19.75

Dinge ontrafel vinnig wanneer iemand speuradjudant Storm van der Merwe se ma voor ’n trein op Paddington-stasie instamp. Storm moet Londen toe, al is sy tot oor haar ore met ’n moordsaak: Beebee Bukelwa Babu, befaamde Suid-Afrikaanse modeontwerper, lê leweloos in ’n luukse hotel op Hermanus.

Hande om Storm te help met die ondersoek ná Beebee se dood is min, want protesaksie lê die dorp lam. Boonop sweep ’n charismatiese profeet die skare tot ’n histerie op.

Storm besef gou dit is nie net haar ma se lewe wat in gevaar is nie. Sy is self ’n teiken.

Intussen probeer haar ekskollega, Andreas Moerdyk, nou ’n privaat speurder, om ’n skaars rooi diamant van onskatbare waarde op te spoor.

Van Londen se donker strate tot Antwerpen se diamantebeurs, van Port Nolloth se verlate kuslyn tot Storm se geliefde Hermanus, ontvou die storie in Irna van Zyl se derde misdaadroman teen die pas van ’n sneltrein.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2020 Irna van Zyl (P)2020 Irna van Zyl
International Mystery & Crime Mystery Police Procedurals
All stars
Most relevant
Het die storie baie geniet. Boeiend! Voorlesing was ‘n bietjie “over the top” maar ek sal die boek nogsteeds aanbeveel.

Baie goeie storie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Ek het die storie geniet, maar veral hoe Chris dit voorgelees het. Welgedaan. Ek kon wel redelik voor die einde raai wie die pastoor is, maar dit is steeds goeie storie.

Bloedsteen

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Great book and story line. Chris van Niekerk absolutely superb.
Chris just knows how to keep your attention with the way he read the story.

Very enjoyable

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

I didn't like it if they a week back or 2 days back, it is confusing for me

it was well read

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Chris jy verdien 'n Oscar. Baie goeie voorleesing. Storie was uitsteekend. Was heeltyd geboei gewees en Kon nie die storie stop nie.
Baie geniet. Baie dankie

Beste storie verteller

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

See more reviews