Kyk na my [Look at Me] Audiobook By Nataniël cover art

Kyk na my [Look at Me]

Herinneringe aan 'n kindertyd

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Kyk na my [Look at Me]

By: Nataniël
Narrated by: Nataniël
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $18.87

Buy for $18.87

Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor ’n jong seun met ’n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir. Voorgelees deur die skrywer.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2014 Nataniël (P)2022 Human & Rousseau
Biographies & Memoirs
All stars
Most relevant
Ek, wat ook groot geword het in Wellington, baie Paarl toe gaan vir inkopies en gewerk het in Gouda/Saron/Porterville/Piketberg/Riebeeck Kasteel vind dit interesant en nostaligies, Nathaniël se storie vertelling is uit die boonste rakke.

Dit was Beter as my verwagtinge

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

i liked that the author narrated the book himself. I've always liked Nataniëls programs, shows, stories and music.

Nataniëls grandmother...a wise woman indeed.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

As ‘ń Expat was my verbasing groot en my hart warm toe Ek op sy boek afkom. Ek is altyd op soek na so bietjie Afrikaans om my taal te onthou. Ek het ‘ń bitter lang rit hier in die USA sommer vinnig agter my gesit met hierdie boek.

Dankie Nathaniel vir hierdie masterpiece. Ek het hierdie boek se hardeband copy gekoop in Pretoria kort voor ons daar weg is.

Ons wag geduldig op al jou ander meesterstukke hier op audio Nathaniel. Ons wag geduldig…. Dankie vir hierdie een!!!!

Hy disappoint NOOIT nie!!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

As dit ‘n fisiese boek was, was hy nou al vodde met al die gelesery. Ons soebat vir nog boeke maar net as Nataniël dit self voorlees. Asseblief tog, ons vra mooi. Meer! Meer!

Vyf sterre is te min

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Mede-koper: skaf dit aan! Jy sal nie spyt wees nie. Hierdie boek is soos 'n Mercedes-sitplek vir jou poendoes: 'n belegging in die genot vir jou ore + siel.

Nataniël, sou jy hierdie ooit lees, MAAK ASSEBLIEF NÓG AUDIOBOEKE- ál jou boeke! Dis heerlik. Jy tref ál die regte snare. Hierdie boek is die enkele boek in my biblioteek wat seker al 9 of 10 keer geluister is.

Uitstaande!

Belê hierin!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

See more reviews