Die ander Marta (2012) Audiobook By Eleanor Baker, RSG cover art

Die ander Marta (2012)

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Die ander Marta (2012)

By: Eleanor Baker, RSG
Narrated by: Magda van Biljon
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $11.14

Buy for $11.14

Eleanor Baker se Die ander Marta het as tema die “dienende Marta” wat met al haar verborge verlangens en vrese aanhou om haar rol gedienstig te vervul, maar dan deur ʼn groot ingryping (hier grotendeels deur haarself geïnisieer) geleidelik bevry word. Die Marta van die titel is ʼn middeljarige boervrou wat op ʼn dag breekpunt bereik, die motor vat en wegry na die Weskus met die idee om ʼn einde aan alles te maak. Maar haar selfmoordpoging misluk en sy vind ʼn tydelike heenkome in ʼn eenvoudige klein vissersgemeenskap. Die verhaal fokus ook op haar man, Hendrik, se reaksie nadat hy agtergekom het sy’s weg, en hoe hy ook uiteindelik tot ander insigte kom. Die spel tussen man en vrou in ʼn “gebonde” situasie word vindingryk weergegee, en die verwikkelde grein van ʼn emosioneel verwaarloosde vrou soos Marta word met fyn insig geteken. Die menslikheid en humor waarmee Baker alledaagse ervarings uitbeeld, is een van die redes waarom haar boeke so gewild is en sy soveel lojale lesers het.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2012 Eleanor Baker (P)2015 NB Publishers
Genre Fiction Literary Fiction
All stars
Most relevant
Ongelooklike ervaring
Van die voorleser tot die storielyn
Wou nie hê dit moes eindig nie

Die ander Marta

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Superb narrator. Touching story, even inspirational. Generational boundaries dismantled, finding inner sanctum, and making peace with life.

Insight into life

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Volronde, geloofwaardige karakters wat groei en hulself herontdek in onwaarskynlike omstandighede. Beeldspaak wat pas en konteks skep. Barheid in die omgewing dwing bevraagtekening van geykte sienings tot net die kern van wat saak maak oorbly.

Verloor, gevind en herontwerp

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

I loved the book. I listened to the book on Audible en really enjoyed the story. I will definitely recommend this book.

Amazing book

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

'n Roerende verhaal van 2 mense op hul pad na gesondwording! Het die boek baie geniet.Die voorlesing is uitstekend .Beveel dit beslis aan

Henrietta Coetzee

Something went wrong. Please try again in a few minutes.