Sewe-en-veertig [Forty-Seven] Audiobook By Irma Venter cover art

Sewe-en-veertig [Forty-Seven]

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Sewe-en-veertig [Forty-Seven]

By: Irma Venter
Narrated by: Daneel van der Walt, Andre Weideman
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $9.22

Buy for $9.22

Mosela Mosholi, ’n ou vriendin, bel Sarah Fourie op ’n koue wintersoggend wakker. Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help.

Sarah kan nie nee sê nie. So sy sleep haarself uit die bed en bel vir Jaap. Mosi is in die moeilikheid en Jaap Reyneke is al raad wat sy het.

Van Seepunt en Manenberg tot Tokio en Hakone. Nog ’n verbluffende roman deur die meesterkrimi-skrywer Irma Venter.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Irma Venter (P)2022 Human & Rousseau
Crime Thrillers Mystery Police Procedurals Thriller & Suspense Women Sleuths

People who viewed this also viewed...

Skarlaken [Scarlet] Audiobook By Irma Venter cover art
Skarlaken [Scarlet] By: Irma Venter
All stars
Most relevant
Ek het hierdie boek meer geniet as die eerste een in die reeks. Die voorlesing was uitstekend, en dit het 'n aangrypende storielyn!

Baie goeie voorlesing en storielyn

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Die storie was boeiend en het n interessante nadraai gehad. Dit het wel soms geforseerd gevoel met te veel intriges.

Interessant

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Brilliante storielyn. Regtig die moeite werd. Sal beslis weer luister. Geniet haar skryfstyl en karakters.

Brilliant!!!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Voorlesing was uitstekend. Storie boeiend tot die einde. Geniet haar boeke. Kan aanbeveel en sien uit na nog boeke.

Goeie storie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Kan nie wag vir die volgende boek in die S-reeks nie! Die storie was boeiend en dit was baie goed aangebied.

Uitstekend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.