Baas van Babilon (Boss of Babilon)
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Audible Standard 30-day free trial
Buy for $9.42
-
Narrated by:
-
Ms Frieda Van den Heever
-
By:
-
Mrs Ena Murray
In Afrikaans. ’n Blitshuwelik, erfgrond, twee broers - Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart - en ’n onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas verwerp word omdat sy nie met "agtergrond" en status kan spog nie. Dis van die elemente van die komplekse familiedrama, Baas van Babilon.
Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ’n tussenspel wees? Sal sy haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het? En kan die baas van Babilon ooit weer méns word? Puik leesstof deur die koningin van liefdeverhale in Afrikaans. Nou vir die eerste keer ooit beskikbaar as luisterboek, voorgelees deur Frieda van den Heever.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2013 NB Publishers (P)2013 NB PublishersListeners also enjoyed...
Lekker luister Afrikaanse boek
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
Binding
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
Die baas van Babilon
Something went wrong. Please try again in a few minutes.