Geen Môre Sonder Jou [No Tomorrow Without You] Audiobook By Schalkie Van Wyk cover art

Geen Môre Sonder Jou [No Tomorrow Without You]

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Geen Môre Sonder Jou [No Tomorrow Without You]

By: Schalkie Van Wyk
Narrated by: Michelene P. Heine
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $8.17

Buy for $8.17

Liezel Du Bois ervaar 'n diep hunkering om by haar familie op Silver See te wees, na die onverwagte dood van haar geliefde Pappa, Professor Etienne Du Bois.

Onglukkig werk dinge nie heeltemal uit soos wat sy beplan het nie, en na 'n ligte ongelukkie, net na haar aankoms in Silwer See, beland Liezl in 'n vreemdeling se huis.

Sy is onverwags versoen met die liewe Tant Saartjie, 'n ou familie vriend, en die huishoudster vir die eienaar van die huis; die vreeslike aantreklike Doktor Eduard Barnard...die man wat sy verag, maar ook intiem bewonder. Die man wat sy verkwalik vir haar pa se ontydige dood, maar wat haar hand vashou en langs haar bed waak om seker te maak dat sy gou weer op de been is. Kan sy Doktor Barnard vergewe vir sy indirekte betrokkenheid in haar pa se dood? Of sal sy van hom vergeet en liefde in Dokter Marius de Villiers se arms vind?

Silwer See is n klein dorpie, en dis nie lank voor die jagspinnekop, Beulah De Winter, Liezl se stiefma, uitvind van die groeiende band tussen haar stiefdogter en haar potentiale winsgewende toekoms nie. Die ywersugtige Beulah besluit om dit haar lewenstaak te maak om te verhoed dat Eduard and Liezl ooit n toekoms saam sal hê nie.

Sal sy daarin slaag?

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2009 Schalkie Van Wyk (P)2022 Michelene P. Heine
Contemporary Genre Fiction Sagas
No reviews yet