Smit Motors (Afrikaans Edition) Audiobook By Reney Warrington cover art

Smit Motors (Afrikaans Edition)

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Smit Motors (Afrikaans Edition)

By: Reney Warrington
Narrated by: Cintaine Schutte
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $9.22

Buy for $9.22

Petra Smit erf onverwags haar oupa se ou werkswinkel in ʼn klein Vrystaatse dorpie. Daar is gelukkig kopers wat tou staan vir die gebou, maar Petra gaan, heel nuuskierig, kyk na hierdie eiendom waarvan sy nie glad nie geweet het nie.

Die boek word uit verskeie perspektiewe vertel. Petra is een perspektiefkarakter, so ook is die Johanna, Monty se oppasser. Aan die ander kant van die wêreld bly Susan, ʼn kunstenaar, vasgevang in ʼn luukse Sweedse kunstepark, nog ’n perspektiefkarakter.

Wat het hierdie vroue met mekaar in gemeen? Hoe bind Smit Motors hulle almal?

Smit Motors is toeganklike literêre fiksie. Réney Warrington slaag daarin om die spanning snaarstyf te hou, terwyl die leser die speurwerk moet doen, wetende dat iemand se bloed sal moet vloei. Die vraag is: Wie s’n?

Vervaardig en opgeneem deur BiB.Africa. Voorgelees deur Cintaine Schutte.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 LAPA Publishers (P)2020 LAPA Publishers
Literature & Fiction Mystery, Thriller & Suspense Psychological Thriller & Suspense
All stars
Most relevant
Smit Motors het ñ boeiende storielyn. Die boek sal moontlik nie aanklank vind by eng en sensitiewe lesers nie. Ekself het die boek baie geniet. Ongelukkig was die einde vir my bietjie stomp, wou bietjie meer detail hê.

Smit Motors

Something went wrong. Please try again in a few minutes.