Prooi [Prey] Audiobook By Deon Meyer cover art

Prooi [Prey]

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Prooi [Prey]

By: Deon Meyer
Narrated by: Nic de Jager
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $10.10

Buy for $10.10

Kapteins Griessel en Cupido wil van meet af aan nie dié docket hê nie. Die een van Johnson Johnson, oud-poliesman, sy lyk gekry langs die treinspoor anderkant Drie Susters. Want die saak is weke oud. Yskoud. Opgeneuk deur die SAPD, afgedwing op die Valke. Twee passasiers op die wêreld se luuksste trein – waaruit Johnson klaarblyklik gespring het - is spoke. En die arrogante beamptes by die BBP-Beskermingseenheid lieg soos tannetrekkers. Oor kardinale inligting. Negeduisend kilometer noord leef Daniel Darret sy nuwe, eenvoudige lewe in Bordeaux. Tot Ronnie May opdaag, en hom vra om nog een keer te jag. Sy prooi is die staatsgekaapte president van sy tuisland. Want dít is wat Daniel in die ou dae gedoen het, toe hy ’n laksman vir die Stasi en KGB was. Kan die Valke die gemors betyds ontrafel om die sluipmoord te keer? Kan Daniel die meedoënlose Russiese agente ontglip wat hom tot elke prys wil elimineer? En gaan Bennie dit alles oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?

Please note: This audiobok is in Afrikaans.

©2018 Deon Meyer (P)2019 Human & Rousseau
International Mystery & Crime Mystery

People who viewed this also viewed...

Orion (Afrikaans Edition) Audiobook By Deon Meyer cover art
Orion (Afrikaans Edition) By: Deon Meyer
All stars
Most relevant
Die verteller het hom baie goed van sy taak gekwyt. Maar die skrywer misbruik die naam van die Here in die boek en dis n gereelde ding.Daarom sal ek lugtig wees om weer een van die skrywer se boeke te lees of te luister. So jammer, want hy is n puik skrywer.

Wonderlike storie en verteller, maar lasterlik

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Loved it. Love Nic de Jager as narrator. He has such a love voice.

Love Bennie Griessel

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Riveting drama as always! Keeping the suspense right to the end. Well researched. Deon Meyer remain a favourite.

Another masterpiece!!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Nog 'n opwindende Bennie Griesel riller uit die pen van SA se koning storieverteller en uitstekend vertel

Deon op sy beste!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Weereens spannend . Ongelooflik hoeveel navorsing hier moes ingaan! Wys jou net waartoe 'n Afrikaanse skrywer instaat is.

Dankie Deon en Bennie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

See more reviews